Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Krummelpap (Kortpadkos)

Carmen Niehaus (Kortpadkos-boekie)
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸš Stysel

Ansie Pretorius sΓͺ dit moet lyk of die pap 'lewe'.

Bestanddele

2 koppieβ‰ˆ 500 ml
kookwater
1Β½ teelepelβ‰ˆ 8 ml
sout
1Β½ koppieβ‰ˆ 375 ml
mieliemeel (nie braaipap)

Metode

1

Gooi die mieliemeel stadig in 'n hopie in die middel van die kokende soutwater.

2

Maak 'n gaatjie in die hopie met die agterkant van 'n vurk.

3

Sit die deksel op en laat kook vir 10–15 minute.

4

Gebruik 'n 3-tandvurk en roer deeglik deur.

5

Kook vir 'n verdere 20–30 minute totdat die pap lyk of dit 'lewe'.

✨ Tienie SΓͺ

Ansie Pretorius sΓͺ dit moet lyk of die pap 'lewe'.

Graderings
Gee 'n telling: