Reseptaal
Lekker Pap by Braaivleis
Sarie van Rensburg
β
β
β
β
β
π Stysel
π€ Sarie van Rensburgπ Braai
Bestanddele
3 eetlepelβ 45 ml
botter3 eetlepelβ 45 ml
bruinsuiker410 g
blik Sweet Corn410 g
blik pitmielies1Β½ koppieβ 375 ml
braaipap1 teelepelβ 5 ml
sout1 teelepelβ 5 ml
bakpoeier1 koppieβ 250 ml
melkMetode
1
Smeer 'n vuurvaste bak met 'n deksel.
2
Meng al die bestanddele saam met 'n houtlepel in die voorbereide bak.
3
Bak vir Β± 1 uur by 180 Β°C met die deksel op.
β¨ Tienie SΓͺ
Genoeg vir 4 persone. Vgl. 'Vla-mieliebrood' in 'Watertand Vleisdisse'-lΓͺer H/genoot 19 Feb. 1987.
Graderings
Gee 'n telling: