π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Lekker Sous (Piesangslaai)
Fyn Kookkuns of Knuppeldik?
Bestanddele
1 koppieβ 250 ml
suiker2 teelepelβ 10 ml
mosterdpoeier3β4 eiers
Β½ koppieβ 125 ml
wit asyn1 ml
sout1
klein blikkie ingedampte melk (Ideal of Carnation)Metode
1
Meng eers die suiker en mosterdpoeier saam om klontjies te voorkom.
2
Voeg die eiers, wit asyn en sout by en meng goed.
3
Mikrogolf die mengsel oop vir ongeveer 7 minute by 50% krag, maar roer na elke minuut.
4
Laat die mengsel heeltemal afkoel.
5
Meng die ingedampte melk (Ideal of Carnation) met die afgekoelde mengsel.
6
Bewaar die sous in 'n fles in die yskas.
β¨ Tienie SΓͺ
Resep is baie, maak net die helfte. Sous kan tot twee weke in die yskas bewaar word. Bedien saam met skaapboud, hoenderporsies of oor gesnyde piesangs.
Graderings
Gee 'n telling: