π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Lekker Sous vir Steak
π Braai
Bestanddele
2 eetlepelβ 30 ml
botter250 g
vars sampioene1 pakkie
sampioensoppoeier1Β½ koppieβ 375 ml
water3 eetlepelβ 45 ml
sjerrie/soetwyn1
blik IdealmelkMetode
1
Soteer vars sampioene in verhitte botter vir 5 minute.
2
Voeg die res van die bestanddele by.
3
Prut vir 10 minute.
4
Bedien met steak, tjops, worsies of burgers.
Graderings
Gee 'n telling: