Reseptaal
Lensies (Lintels)
β
β
β
β
β
π Stysel
Bestanddele
1 koppieβ 250 ml
lensies3 koppieβ 750 ml
kookwater1
gelyk teelepel sout1 eetlepelβ 15 ml
margerien (opsioneel)1 eetlepelβ 15 ml
kookolie (opsioneel)1 teelepelβ 5 ml
kerrie (opsioneel)Metode
1
Moenie lensies in 'n ysterpot kook nie.
2
Spoel 1 koppie lensies in 'n vergiettes.
3
Bring tot kookpunt en kook vir 5 minute, gooi dan die water af deur 'n vergiettes.
4
Spoel die lensies weer skoon.
5
Bring 3 koppies kookwater met 1 gelyk teelepel sout tot kookpunt in 'n kastrol.
6
Voeg die lensies by, verlaag die hitte en laat simmer vir 20β25 minute.
7
Moenie pap kook nie. (Indien vir 'n slaai gebruik, kook slegs 15 minute.)
8
Dreineer in 'n vergiettes en plaas terug in die kastrol.
9
Voeg 1 eetlepel margerien by, Γ³f 1 eetlepel kookolie saam met 1 teelepel kerrie, en roer deur.
β¨ Tienie SΓͺ
Bedien saam met Indiese hoender.
Graderings
Gee 'n telling: