Reseptaal
Lensiesop
Gerrit Pretorius
β
β
β
β
β
π Sop
Bestanddele
500 g
droΓ« lensies1,5 liter
koue water50 g
margerien/botter100 ml
koekmeel500 ml
melk1
blik tamatiepasta of 3 blokkies tamatiepasta10 ml
kitsbiefekstrak of Bisto of 1 biefblokkie5 ml
soutpeper na smaak
2 ml
gemengde kruiepietersielie (opsioneel)
Metode
1
Was en dreineer die lensies.
2
Kook die lensies in koue water tot sag, ongeveer Β½ uur.
3
Maak 'n witsous van die botter, koekmeel en melk.
4
Voeg die tamatiepasta, biefekstrak, sout, peper en gemengde kruie by die witsous.
5
Voeg die witsousmengsel by die lensies en verhit tot die sop verdik, terwyl jy gedurig roer.
6
Verdun met melk of water indien nodig.
7
Dien op met suurlemoensap of Worcestersous, en garneer met pietersielie indien verkies.
Graderings
Gee 'n telling: