Reseptaal
Sop as Voorgereg
β
β
β
β
β
π Sop
Bestanddele
1 blikkie
tamatieroomsop1 blikkie
ertjieroomsopmelk (volgens aanwysings op blikkie)
2 eetlepelβ 30 ml
sjerrieMetode
1
Meng 1 blikkie tamatieroomsop en 1 blikkie ertjieroomsop in 'n pot.
2
Vul aan met melk volgens die aanbevole hoeveelheid op die blikkie.
3
Voeg 2 eetlepels sjerrie by voor bediening en verhit deur.
Graderings
Gee 'n telling: