Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Mangosap

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯€ Drinkgoed

Bestanddele

20 koppieβ‰ˆ 5 l
mangomoes (van ryp mango's)
suiker na smaak
suurlemoensap na smaak

Metode

1

Gebruik ryp mango's. Skil die mango's en sny die vleis van die pitte af.

2

Kook die mangomoes sag, soos vir die appelkoosdrankie resep.

3

Syg die gekookte moes deur 'n doek sodat die are agterbly.

4

Meet 20 koppies sap af.

5

Kook verder soos die appelkoosdrankie resep, met suiker en suurlemoensap volgens daardie resep se verhoudings.

Graderings
Gee 'n telling: