Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Mieliebrood

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯ Deeg

Bestanddele

1 koppieβ‰ˆ 250 ml
koekmeel
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
mieliemeel
2Β½ teelepelβ‰ˆ 13 ml
bakpoeier
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
sout
60 g
suiker
2
eiers
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
melk
1 blikkie
roomsoort suikermielies

Metode

1

Sif die koekmeel, mieliemeel, bakpoeier en sout saam in 'n mengbak.

2

Voeg die suiker by en meng goed.

3

Klits die eiers en melk saam en voeg by die droΓ« bestanddele.

4

Voeg die 410 g roomsoort suikermielies by en meng.

5

Skep die mengsel in 'n gesmeerde broodpannetjie.

6

Bak by 180 Β°C vir 40 minute of tot gaar.

Graderings
Gee 'n telling: