Reseptaal
Mieliebrood
★★★★★🥐 Deeg
Bestanddele
250 ml
mieliemeel250 ml
koekmeel125 ml
suiker15 ml
bakpoeier5 ml
sout250 ml
melk3
eiers37,5 ml
olie1 blikkie
roommieliesMetode
1
Meng al die droë bestanddele (mieliemeel, koekmeel, suiker, bakpoeier en sout) saam in 'n mengbak.
2
Klits die melk, eiers en olie saam in 'n aparte bak.
3
Voeg die nat mengsel by die droë bestanddele en meng goed.
4
Voeg laastens die roommielies by en roer deur.
5
Giet die mieliemengsel in 'n gesmeerde broodpannetjie.
6
Bak vir 1 uur by 180 °C.
Graderings
Gee 'n telling: