Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Mielieroompap

Tienie
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸš Stysel

Bestanddele

4 koppieβ‰ˆ 1 l
braaipapmeel
12 koppieβ‰ˆ 3 l
water
4 teelepelβ‰ˆ 20 ml
sout
1 blikkie
roomsoort mielies
250 ml
Ultra Mel Room

Metode

1

Kook die water in 'n groot pot en voeg die sout by.

2

Roer die braaipapmeel stadig in die kookwater in om klonte te voorkom.

3

Laat die pap op lae hitte gaar word, roer gereeld.

4

Sodra die pap gaar is, voeg die blikkie roomsoort mielies en die 250 ml Ultra Mel Room by.

5

Roer goed deur en bedien warm.

Graderings
Gee 'n telling: