Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Mini-broodjies (Wenke)

Metode

1

Moenie die deeg te droog knie nie.

2

Moenie die deeg die tweede keer te lank laat rys nie β€” dit veroorsaak rysgate en paddastoele.

3

Bak slegs 45 minute.

4

Maak die broodjies goed toe met 'n tafeldoek en daarna 'n groot plastiese sak sodat hulle sag word, en plaas dan dadelik in plastiese sakkies.

5

Gebruik 100 g brooddeeg vir 'n pannetjie van 11 x 6,5 x 4 cm, en 150 g deeg vir 'n pannetjie van 15 x 8 x 5 cm.

Graderings
Gee 'n telling: