Reseptaal
Oliedeeg oor Pastei
β
β
β
β
β
π₯ Deeg
Bestanddele
1
eier125 ml
sonneblomolie125 ml
melk250 ml
koekmeel10 ml
bakpoeier2 ml
soutMetode
1
Klits 1 eier, 125 ml sonneblomolie en 125 ml melk saam.
2
Sif 250 ml koekmeel, 10 ml bakpoeier en 2 ml sout by.
3
Meng die droΓ« bestanddele met die eiermengsel.
4
Gooi die deeg oor fyn vleis.
5
Bak by 180 Β°C tot mooi bruin.
Graderings
Gee 'n telling: