π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Om Hondebytplek te Behandel
Skoonma
Bestanddele
Turlington van Lennons
Usol (deurskynende vloeistof, onverdun)
lou soutwater
Metode
1
Gooi dadelik Turlington van Lennons op die bytplek.
2
Sit 'n verband om.
3
Aand: Ontsmet die wond met Usol (deurskynende vloeistof, onverdun).
4
Hou ook die been in lou soutwater.
Graderings
Gee 'n telling: