π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Om Kastrolle en Potte Skoon te Hou
Ou Maria, skoonma se ousie
π€ Ou Mariaπ Braai
Bestanddele
'n bietjie as
water
Metode
1
Meng 'n bietjie as met water om 'n pasta te vorm.
2
Smeer die mengsel aan die buitekant en onder van die kastrol of pot.
3
Gebruik die kastrol soos gewoonlik op oop vlamme β die roet sal nie vasbrand nie.
4
Maak die kastrol na gebruik maklik skoon.
Graderings
Gee 'n telling: