π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Om Kwaad uit 'n Seer te Trek
Tannie Hettie van Staden
Bestanddele
1
eiergeelknippie knippieβ β 1 g
soutOF gerasperde Sunlight seep wat effens klam is
Metode
1
Meng eiergeel en sout tot 'n dikkerige pasta.
2
Sit die pasta op die seerplek.
3
Laat oornag intrek β volgende oggend is die kwaad uitgetrek.
4
Alternatief: Meng sout en gerasperde Sunlight seep wat effens klam is, en sit dit op die seerplek.
Graderings
Gee 'n telling: