π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Om Kwaad uit 'n Seer uit te trek
Ingrid Lewies
Bestanddele
ΒΌ koppieβ 63 ml
koekmeelΒ½ teelepelβ 3 ml
Engelse SoutΒ½ teelepelβ 3 ml
soutwarm water na smaak
Metode
1
Meng ΒΌ koppie koekmeel, Β½ teelepel Engelse Sout en Β½ teelepel sout saam.
2
Voeg warm water by en meng tot 'n pasta.
3
Sit die pasta op die seer plek voor slaaptyd.
β¨ Tienie SΓͺ
Adeline sΓͺ: Meng Engelse sout met gliserien - baie beter.
Graderings
Gee 'n telling: