Reseptaal
Omelette met Sampioen-vulsel
Tienie
β
β
β
β
β
π³ Ontbyt
Etienne, vriend van Charles het dit baie geniet. Noem my nou nog Tannie Omelette!
Bestanddele
uieringe
1 blikkie
'Creamed Mushrooms'vorige aand se oorskiet peppersauce
8
eiers8 eetlepelβ 120 ml
watersout en peper
1 eetlepelβ 15 ml
fyngekapte vars pietersielie (opsioneel)Spray + Cook of Β½ teelepel margerien
grofgerasperde cheddar
Metode
1
Braai-stowe eers uieringe.
2
Voeg 1 blikkie 'Creamed Mushrooms' by die uieringe.
3
Voeg die vorige aand se oorskiet peppersauce by en roer saam. Dit is die sampioen-vulsel.
4
Klits 8 eiers en 8 eetlepels water saam.
5
Klits lug in!
6
Geur met sout en peper.
7
Voeg opsioneel 1 eetlepel fyngekapte vars pietersielie by.
8
Bespuit 'n omelette-pan met Spray + Cook of gebruik Β½ teelepel margerien. Verhit die pan.
9
Skep Β± 1ΒΌ soplepel eier-mengsel op 'n slag in die warm pan (soos vir pannekoek).
10
Sodra die omelette onder gestol is, skep die sampioen-mengsel op die helfte van die omelette en strooi grofgerasperde cheddar oor.
11
Vou die omelette versigtig toe en bedien DADELIK!
β¨ Tienie SΓͺ
Baie vullend.
Graderings
Gee 'n telling: