Reseptaal
Peppermint-Likeur
Lizette Pretorius vv Koedoe
β
β
β
β
β
πΆ Likeur
Bestanddele
1
groot blik kondensmelk1
kleinerige Peppermint Crisp-staaf, gerasperMampoer (genoeg om 'n 1-liter-bottel op te vul)
Metode
1
Gebruik 'n 1-liter-bottel.
2
Klits 1 groot kondensmelk.
3
Voeg die gerasperde Peppermint Crisp by die kondensmelk en meng goed.
4
Gooi die mengsel in die bottel.
5
Vul op met mampoer.
6
Skud die bottel goed.
7
Bewaar in die yskas.
Graderings
Gee 'n telling: