Reseptaal
Spinasie-vulsel vir Omelette
β
β
β
β
β
π³ Ontbyt
Bestanddele
spinasie
aartappel
uie
sout en peper
kaassous
Metode
1
Kook die spinasie, aartappel, uie, sout en peper saam.
2
Maak die gekookte mengsel fyn.
3
Roer die kaassous hierby in.
β¨ Tienie SΓͺ
Sien Huisgenoot van 18 April 2002.
Graderings
Gee 'n telling: