Reseptaal
Spinasiebroodjie
Annetjie Nel (Huisgenoot 24 Okt. 2002)
β
β
β
β
β
π₯ Deeg
Bestanddele
4
wortels, fyngerasper1
ui, gekap45 ml
botter900 g
spinasiesout en peper na smaak
15 ml
suiker1
knippie neutmuskaat250 ml
vars witbroodkrummels4
ekstra groot eiers250 ml
gerasperde Cheddar1
rooi soetrissie, gekapMetode
1
Soteer wortels, uie en soetrissie stadig in botter tot sag, maar nie bruin nie.
2
Kerf spinasie en stoom tot sag.
3
Roer spinasie, sout, peper, suiker en neutmuskaat by die wortelmengsel.
4
Verwyder van hitte en roer broodkrummels, effens geklitste eiers asook die kaas by.
5
Skep alles in 'n gesmeerde broodpan met inhoudsmaat van 1,5 liter.
6
Bak 35β40 minute teen 180 Β°C op die middelste rak.
Graderings
Gee 'n telling: