Reseptaal
Stywe Pap
β
β
β
β
β
π Stysel
Bestanddele
1 koppieβ 250 ml
gewone mieliemeel1 teelepelβ 5 ml
sout2 koppieβ 500 ml
waterMetode
1
Bring 2 koppies soutwater tot kookpunt.
2
Roer die mieliemeel in die kokende soutwater in.
3
Laat minstens 1 uur op lae hitte gaar word.
β¨ Tienie SΓͺ
Vir smeerpap, gebruik 3 k water.
Graderings
Gee 'n telling: