Reseptaal
Sundowner / Cocktail β Ice Tea
Georgie
β
β
β
β
β
π₯€ Drinkgoed
Bestanddele
1 blikkie
Ice Tea van Clover (Manhattan)1
skeut Lite soda/mengdrank1
skeut Peach/Lemon geursel of sap1
Ysblokkie (opsioneel)1
suurlemoenskyfieMetode
1
Meng die Ice Tea, Lite, en Peach/Lemon geursel of sap in 'n wynglas.
2
Voeg 'n ysblokkie by indien verlang.
3
Garneer met 'n suurlemoenskyfie en bedien.
Graderings
Gee 'n telling: