Reseptaal
Tamatiekelkie (Tomato Cocktail)
Bl. 478 ou Kook en Geniet of bl. 181 in nuwe Kook en Geniet
β
β
β
β
β
π₯€ Drinkgoed
Bestanddele
1Β½ kgβ 1500 g
ryp tamaties, ontvel2 teelepelβ 10 ml
sout of selderysoutΒ½ teelepelβ 3 ml
uiesap van gerasperde uieΒ½ teelepelβ 3 ml
worcestersousΒΌ teelepelβ 1 ml
pepersuurlemoensap na smaak
1 teelepelβ 5 ml
suikerMetode
1
Maak die tamaties fyn in 'n versapper of voedselverwerker.
2
Kook 2 minute lank sonder deksel. Pas op dat dit nie oorkook nie.
3
Geur met sout/selderysout, uiesap, worcestersous, peper, suurlemoensap en suiker.
4
Druk die mengsel deur 'n plastiese sif β die pitte moet agterbly.
5
Verkoel in die yskas voor bedien.
Graderings
Gee 'n telling: