Reseptaal
Tuisgemaakte French Loaf
Thalita van der Walt
★★★★★🥐 Deeg
Bestanddele
1 pakkie
kitssuurdeeg (10 g)8-10 koppies koekmeel
2 eetlepel≈ 30 ml
suiker12.5 ml
sout½ koppie≈ 125 ml
melkpoeier (Cremora)2 eetlepel≈ 30 ml
margerienMetode
1
Meng al die droë bestanddele saam in 'n groot mengbak.
2
Vryf die margerien in die droë mengsel in tot krummelrig.
3
Knie die deeg met louwater tot glad en elasties.
4
Verdeel die deeg in twee porsies en vorm elk in 'n lang rol.
5
Maak skuins snye oor die bokant van elke deegrol.
6
Bak een brood op 'n slag in 'n oondpan op die onderste rakkie vir 20 tot 30 minute by 180–200 °C.
✨ Tienie Sê
Die melkpoeier laat die brood langer vars bly. Sy verkies gewone suurdeegkorrels. Meng 'Garlic Bread Seasoning' met margerien soos voorgeskryf op die botteltjie. Maak 'n knoffelbrood.
Graderings
Gee 'n telling: