π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Vleismarinade
Bay Leaves-boksie van Robertsons
π Braai
Bestanddele
125 ml
asyn125 ml
olie125 ml
rooi wyn5 ml
fyngedruke knoffelgrofgemaalde swartpeper na smaak
6
heel naeltjies4
lourierblare, gekrummel15 ml
suikerMetode
1
Meng al die bestanddele saam in 'n bak of houer.
2
Voeg die steak of sosaties by die marinade en plaas in die yskas.
3
Marineer vir ten minste 4 ure voor die braai.
Graderings
Gee 'n telling: