π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Appelkooskonfyt
Ma Bodenstein
Bestanddele
1 kgβ 1000 g
appelkose, gespoel, gedroog, oopgebreek, pitte verwyder1 kgβ 1000 g
suikerMetode
1
Vorige aand: Gooi 1 kg suiker bo-oor die voorbereide appelkose.
2
Volgende oggend: Kontroleer dat van die suiker gesmelt het.
3
Kook matig vinnig vir Β±1Β½ uur tot die stroop dik is. Niks word bygevoeg nie.
4
Toets die stroop om te seker maak dit het die regte konsistensie bereik.
5
Bottel die konfyt warm.
Graderings
Gee 'n telling: