π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Appelkoosslaai
Skoonma via Ria Wells
Bestanddele
Groot ingelegde appelkooshalwes
Fyngerasperde kaas
Tamatiesous
Mayonaisse
Metode
1
Gebruik groot ingelegde appelkooshalwes en dreineer die stroop.
2
Meng fyngerasperde kaas, tamatiesous, en mayonaisse saam. (Resep is afgekap in dokument.)
β¨ Tienie SΓͺ
Resep is onvolledig in die bron.
Graderings
Gee 'n telling: