Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Broccoli Slaai

Amanda
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯™ Slaaie

Bestanddele

Vars brokkoli, in baie klein blommetjies geknip
250 g
'Bits O' Bacon', gebraai
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
mayonnaise
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
gerasperde Cheddar kaas
4 eetlepelβ‰ˆ 60 ml
strooisuiker

Metode

1

Knip vars brokkoli in baie klein blommetjies.

2

Braai die 'Bits O' Bacon' en laat afkoel.

3

Meng die brokkoli, spek, mayonnaise, gerasperde Cheddar kaas en strooisuiker saam in 'n bak.

4

BΓͺre in die yskas en maak een dag voor gebruik voor.

5

Hou tot 1 week in die yskas.

Graderings
Gee 'n telling: