π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Broccoli Slaai
Annetjie Bodenstein via Miemie
Bestanddele
Vars brokkoli en blomkool (in 1 pak)
250 g
'Bits 'o Bacon'1Β½ koppieβ 375 ml
kaas, gerasper1 koppieβ 250 ml
mayonaisseΒΌ koppieβ 63 ml
asyn, of minderMetode
1
Braai bacon tot gaar. Laat effens afkoel.
2
Sny steeltjies van brokkoli en blomkool af en knip in baie klein stukkies met kombuisskΓͺr.
3
Meng brokkoli, blomkool, kaas en bacon saam.
4
Meng mayonaisse en asyn apart en voeg by die groentmengsel.
5
Meng alles goed saam.
6
Bedek met kleefplastiek en plaas in yskas. Laat staan Β± 2 ure.
7
Bedien koud. Verkieslik vorige dag maak.
Graderings
Gee 'n telling: