Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Beetslaaivorm

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯™ SlaaieπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

3
middelmatige of 5 jong bete
1Β½ koppieβ‰ˆ 375 ml
kokende vloeistof waarin beet gekook het
1 pakkie
rooi jelliepoeier
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
gelatien
ΒΌ koppieβ‰ˆ 63 ml
asyn
Sout en peper na smaak
Mayonnaise na smaak
Slaaiblare
Bevrore ertjies vir garnering

Metode

1

Kook 3 middelmatige of 5 jong bete vir 25 minute in 'n stoompot.

2

Behou die kookvloeistof en gooi dit deur 'n sif.

3

Gebruik 1Β½ koppie van die kokende vloeistof waarin die beet gekook het.

4

Los 1 pakkie rooi jelliepoeier en 1 teelepel gelatien in die warm vloeistof op.

5

Rasper die gaar beet en voeg by die jelliemengsel.

6

Voeg ΒΌ koppie asyn asook sout en peper na smaak by.

7

Gooi die mengsel in 'n nat vorm en plaas in die yskas om te stol.

8

Rangskik gekerfde slaaiblare op die rand van 'n ronde opdienbord.

9

Ontvorm die beetslaai en skuif dit versigtig oor na die bord.

10

Laat 'n bietjie mayonnaise oneweredig oor die top loop en strooi 'n paar bevrore ertjies oor vir garnering.

Graderings
Gee 'n telling: