Lekker Eet
🥗
Voorgeregte
🍞
Sop
🍖
Vleis
🐟
Vis
🥦
Groente
🍰
Soet
🫓
Bak
🫙
Preserves
🔥
Braai
💡
Wenke
Lekker Eet
Geïnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠Tuis🔍Soek❤️Gunsteling📝My Resepte🛒Inkopielysie📅Weekplanner
INHOUD
🥗Voorgeregte & Happies🍞Sop & Brood🍖Vleis & Pluimvee🐟Vis & Seekos🥦Groente & Slaaie🍰Soet & Nagereg🫓Bak & Koeke🫙Preserves & Bottels🔥Braai & Grootmaat💡Wenke & Boererate
📝 Stuur Jou Resep⚙️Instellings

🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Beetslaai

Bestanddele

500 ml
asyn
250 ml
water
250 ml
suiker

Metode

1

Kook beet sag in stoompot vir 30 minute.

2

Vryf die skille af en sny die beet in blokkies, grofgerasper of in skywe.

3

Meng asyn, water en suiker en bring tot kookpunt om 'n piekelvloeistof te maak.

4

Pak die voorbereide beet in gesteriliseerde bottels en skep die warm vloeistof daaroor.

5

Verseël die bottels.

6

Kerf uie by die beet 'n paar ure voor opdiening sodat die geure kan meng.

✨ Tienie Sê

Sit klein-klein stukkie botter in kastrol om te verhinder dat beet of enige konfyt oorkook.

Graderings
Gee 'n telling: