π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Boerewors
Resep is 13 keer gemaak, dus Β± 1 ton (1 300 kg). Ook 30 kg beeswors gemaak vir diegene wat nie vark eet nie. Kerk sal R250 000 - R300 000 maak met die vleis alleen. Lekker worsspeserye: Freddy Hirsch Gold Medal (Martin Ellis, Groothoop Slagβ¦
Bestanddele
Metode
Sny die beesvleis en varkvleis in blokkies.
Meng die vleis eers met die hande β dra 'n plastiese voorskoot en lang plastiese handskoene.
Voeg die Crown National 'National Classic Boerewors' speserye, die geroosterde en gemale koljander, swartpeper na smaak, en die bruin asyn by.
Geen water nie.
Gebruik 'n masjien met 'n growwe maar skerp lem om die vleis te maal β dit neem ongeveer 20 minute vir 100 kg vleis.
Stop die wors in derm en berei voor vir die braai.
Lekker worsspeserye: Freddy Hirsch Gold Medal (Martin Ellis, Groothoop Slaghuis) en Crown: Cederberg. Uit 'n karkas van 250 kg (groot bees) kry jy Β±8 kg T-bene.