Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Boud van Jong Koedoe Biltong Gesny

Boud van jong koedoe biltong gesny op 11 April 2008.

Metode

1

Garing (rugfilet) en filet word reeds biltong gesny.

2

Buitekant van boud: Verwyder die mote van dy (silverside) in die middel en die kruisskyf (rump) onder.

3

Sny die biltong saam met die draad (grein) van die vleis.

4

Die rump word in dwarsskywe gesny vir bakvleis β€” naas die filet is dit die sagste steak.

5

Binnekant van boud: Die binneboud is links tot in die middel sigbaar, die diklies is heel regs.

6

Verwyder die diklies links teen die boudbeen af.

7

Deel van die binneboud bly nog regs sigbaar. Binneboud en kuit bly oor.

✨ Tienie SΓͺ

Sny biltong altyd saam met die draad (grein) van die vleis. Rump is naas die filet die sagste steak vir bakvleis.

Graderings
Gee 'n telling: