π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Boerewors
Vv Danie van Schalkwyk (werk by Piet se slaghuis 1989)
Speserye te kry by Industrial Catering.
Bestanddele
30 kgβ 30000 g
beesvleis15 kgβ 15000 g
varkvleis550 g
sout5 liter
water515 g
Hagoseut (Boereworsspeserye) (NB)100 g
Vegetaste (Vleisgeur, lyk soos grofgemaalde wit peper)120 g
Stabilizer (Wors rooi te hou)2
skoppies Protex, 4 dubbele vrouehande (Filler)500 ml
WorcestersousMetode
1
Gebruik die volgende riglyne vir hoeveelhede per vleismassa: 10 kg vleis: 275 g speserye, 7 g peper, 100 ml water, 100 ml asyn; 15 kg vleis: 419 g speserye, 11 g peper, 150 ml water, 150 ml asyn; 20 kg vleis: 555 g speserye, 15 g peper, 200 ml water, 200 ml asyn; 25 kg vleis: 695 g speserye, 19 g peper, 250 ml water, 250 ml asyn; 30 kg vleis: 835 g speserye, 35 g peper, 1 liter water, 1 liter asyn.
2
Gebruik 30 kg bees en 15 kg vark saam met die opgenoemde bestanddele en meng deeglik.
3
Maak die boerewors volgens jou gebruiklike worspropmetode.
β¨ Tienie SΓͺ
Speserye te kry by Industrial Catering.
Graderings
Gee 'n telling: