π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Boerewors vir Boeredag
JP
Resep van 2006 vir Boeredag.
π€ JPπ Boeredag
Bestanddele
35 kgβ 35000 g
varkvleis12 kgβ 12000 g
varkspek60 kgβ 60000 g
beesvleis60 kgβ 60000 g
wildsvleis1 pakkie
Freddy Hirsh Egte G/M Boerewors 158/49 speserye (hoeveelheid volgens pakkie per kg vleis)3 koppieβ 750 ml
Freddy Hirsh Worcestersous (1 koppie per 30 kg vleis)3 koppieβ 750 ml
bruin asyn (1 koppie per 30 kg vleis)3 liter
waterderms
cling wrap
polistireen bakkies
Metode
1
Sny die vleis (varkvleis, varkspek, beesvleis en wildsvleis) in blokkies.
2
Vir elke 30 kg vleis, gooi 1 koppie asyn en 1 koppie Worcestersous by.
3
Voeg die Freddy Hirsh speserye by volgens die hoeveelheid op die pakkie per kg vleis.
4
Maal die vleis grof.
5
Nadat die vleis gemaal is, gooi 3 liter water by en meng goed.
6
Stop die mengsel in derms en verpak in polistireen bakkies met cling wrap.
Graderings
Gee 'n telling: