π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Braaipap (Grootmaat)
π Braai
Bestanddele
2-2Β½ kg braaipap-meel (per nr. 6 pot)
1-1ΒΌ kg braaipap-meel (per nr. 3 pot)
1 koppieβ 250 ml
braaipap-meel1 teelepelβ 5 ml
sout3 koppieβ 750 ml
waterMetode
1
Kombineer 1 koppie braaipap-meel, 1 teelepel sout en 3 koppies water in 'n pot.
2
Kook die pap oor die vuur volgens voorkeur tot gaar en die gewenste dikte bereik is.
Graderings
Gee 'n telling: