Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Ertjieslaai

Susan v.d. Westhuizen
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯™ Slaaie

Bestanddele

1
kop blaarslaai
375 ml
Nola Whip of Miracle Whip
melk of room na smaak
2 koppieβ‰ˆ 500 ml
bevrore ertjies
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
grofgerasperde kaas

Metode

1

Kerf blaarslaai onder in slaaibak.

2

Skep die helfte van 'n bottel (750 ml) Nola Whip of Miracle Whip net so oor die blaarslaai.

3

Kan effens verdun word met melk of room indien te dik, of effens geklits word indien te dun.

4

Spoel die ys van die bevrore ertjies in 'n vergiettes af en gebruik net so.

5

Skep die res van die Nola Whip oor.

6

Sit grofgerasperde kaas bo-oor.

✨ Tienie SΓͺ

Nola Whip is goedkoper. LW: Nie Orly Whip nie!!

Graderings
Gee 'n telling: