Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Ertjieslaai

Susan vd Westhuizen
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯™ Slaaie

Bestanddele

Blaarslaai, gekerf
375 ml
Nola Whip of Miracle Whip (helfte van 'n 750 ml bottel)
Bevrore ertjies (1 pakkie, ongeveer 500 g)
Grofgerasperde kaas (ongeveer 1 koppie)

Metode

1

Sny die blaarslaai en plaas dit onderin 'n slaaibak.

2

Skep die helfte van die Nola Whip of Miracle Whip net so oor die blaarslaai.

3

Verdun effens met melk of room indien te dik, of klits effens indien te dun.

4

Spoel die bevrore ertjies in 'n vergiettes af om die ys te verwyder.

5

Gebruik net so (moenie kook nie).

6

Skep die res van die Nola Whip oor die ertjies.

7

Strooi die grofgerasperde kaas bo-oor en sit voor.

Graderings
Gee 'n telling: