π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Gesondheidsbrood
Die Christelike Vrou
Bestanddele
60 ml
heuning125 ml
melk1250 ml
Nutty Wheat750 ml
All Bran of Muesli15 ml
sout20 ml
koeksoda60 ml
koringkiem, opsioneel1 liter
karringmelk of jogurtMetode
1
Smelt die heuning en melk baie stadig saam in 'n kastrol.
2
Meng alle bestanddele saam in 'n groot mengbak tot 'n redelike slap deeg.
3
Verdeel die deeg in twee broodpanne.
4
Bak 1Β½ uur by 180 Β°C, en bak dan 'n verdere halfuur by 160 Β°C.
5
Laat afkoel. Die brood bevries met sukses.
Graderings
Gee 'n telling: