๐ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Gebakte Rysvla (Outydse Poeding)
Bestanddele
25 ml
(2 eetlepels) rou rysknippie knippieโ โ 1 g
sout625 ml
(2ยฝ koppies) water3
eiers37,5 ml
(3 eetlepels) suiker940 ml
(3ยพ koppies) melk3 ml
vanilla30 g
(6 teelepels) botterfyn neut (neutmuskaat)
Metode
1
Was die rys deeglik en kook dit vir ยฑ 20 minute in kokende soutwater tot sag. Dreineer.
2
Klits die eiers goed en voeg die suiker, melk en vanilla by.
3
Roer die eiermengsel by die gekookte rys.
4
Skep die mengsel in 'n gesmeerde, vuurvaste bak.
5
Stip die oppervlak met botter en strooi fyn neut oor.
6
Bak ยฑ 45 minute by 150 ยฐC, of tot die vla gestol het.
โจ Tienie Sรช
Genoeg vir 6 - 8 porsies.
Graderings
Gee 'n telling: