๐ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Gemmerpoeding
H/genoot 09-04-1987
Bestanddele
2
x 200 g gemmerbeskuitjies750 ml
vars roomknippie knippieโ โ 1 g
soutMetode
1
Voorverhit die oond tot 180 ยฐC.
2
Breek die gemmerbeskuitjies en plaas dit in lae in 'n oondvaste bak van ยฑ 20 x 30 x 5 cm.
3
Strooi 'n knippie sout oor die beskuitjies.
4
Giet die vars room oor die beskuitjies.
5
Bak ยฑ 30 minute in die voorverhitte oond.
6
Sit warm voor.
โจ Tienie Sรช
Opsioneel: giet 'n skootjie likeur oor net voor bediening. Bedien met vla.
Graderings
Gee 'n telling: