Reseptaal
Geelperske-blatjang
★★★★★🫙 Bottel en Bêre
Ma se perskeskiller van vanmelewe
Bestanddele
2½-3 kg ryp geelperskes
1 kg≈ 1000 g
uie, fyn gesny2 eetlepel≈ 30 ml
kerriepoeier'n paar naeltjies, getel
1 eetlepel≈ 15 ml
sout750 ml
asyn6
lourierblare1 koppie≈ 250 ml
suiker3
rissiesMetode
1
Skil die perskes en maal dit saam met die uie en rissies.
2
Voeg al die ander bestanddele by en kook totdat dit gaar is.
3
Verwyder die naeltjies en lourierblare.
4
Skep warm in skoon droë bottels en maak dig toe.
Graderings
Gee 'n telling: