Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Gesnipperde Perskekonfyt

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ«™ Bottel en BΓͺre

Bestanddele

geel Kakamasperskes na smaak
12,5 ml
sout
4,5 liter
water
suiker na smaak

Metode

1

Skil die geel Kakamasperskes dun en snipper dit.

2

Laat die gesnipperde perskes 'n rukkie in soutwater lΓͺ (12,5 ml sout in 4,5 liter water).

3

Dreineer die perskes, maar moenie afspoel nie.

4

Kook die perskes tot sag.

5

Gooi van die water af, maar nie alles nie.

6

Toets of die perskes gaar genoeg is deur 'n vuurhoutjie maklik deur die vrug te druk β€” as dit maklik deurgaan, is dit gereed vir die suiker.

7

Voeg suiker by en kook tot die stroop nog loperig maar nie taai is nie.

8

Bottel die konfyt warm.

Graderings
Gee 'n telling: