Reseptaal
Gestolde Wortelslaai
Ma Koekie
β
β
β
β
β
π₯ Slaaie
Bestanddele
80 g
pynappeljelliepoeier250 ml
(1 koppie) kookwaterΒ½
blik kondensmelk200 g
(500 ml) geelwortels, geskil, fyngerasper440 g
blik fyn pynappel met stroopknippie knippieβ β 1 g
sout4 eetlepelβ 60 ml
suurlemoensapMetode
1
Los jelliepoeier op in kookwater en laat afkoel.
2
Voeg kondensmelk by en roer goed.
3
Plaas in yskas tot die mengsel begin stol.
4
Roer die oorblywende bestanddele (geelwortels, fyn pynappel met stroop, sout en suurlemoensap) by.
5
Spoel 'n Tupper plastiek slaaivorm met koue water uit.
6
Gooi die slaaimengsel in die vorm.
7
Plaas in die yskas om volledig te stol.
8
Ontvorm die slaai en garneer na smaak.
9
Plaas terug in die yskas tot net voor opdiening.
Graderings
Gee 'n telling: