Reseptaal
Groenrissieslaai
★★★★★🫙 Bottel en Bêre
Bestanddele
4 kg≈ 4000 g
tamaties, verkieslik groen1 kg≈ 1000 g
uie1-1½ bottels wit asyn
3
groot groen soetrissies of 5 klein groen soetrissies1 kg≈ 1000 g
geelsuikerMetode
1
Kombineer die tamaties, uie, groen soetrissies, wit asyn en geelsuiker in 'n groot pot.
2
Kook alles saam oor medium hitte tot gaar en dik, maar steeds waterig. Pasop vir aanbrand.
3
Bottel die slaai warm in gesteriliseerde bottels en seël dadelik.
✨ Tienie Sê
Baie lekker.
Graderings
Gee 'n telling: