Reseptaal
Guava-Jellie
Tannie Kleintjie Lewies/Catharina
β
β
β
β
β
π« Bottel en BΓͺre
Bestanddele
koejawels na smaak
suiker na smaak
Metode
1
Kook die koejawels tot sag, met of sonder skil.
2
Gebruik die wei (die vloeistof wat oorbly nadat die vrugte gekook is) om die jellie van te kook.
β¨ Tienie SΓͺ
Heerlik met pragtige pienk kleur.
Graderings
Gee 'n telling: