Reseptaal
Heel Vye Konfyt
Tan Issie van Staden
★★★★★🫙 Bottel en Bêre
Bestanddele
1½ kg≈ 1500 g
suiker10-12 koppies water
1½ kg≈ 1500 g
vyeMetode
1
Prik die heel vye deeglik met 'n vurk of naald.
2
Kook die vye vir ± 10 minute in water. Skep hulle uit en hou eenkant.
3
Maak die stroop: Bring 1½ kg suiker en 10–12 koppies water tot kookpunt in 'n groot pot.
4
Sit die vye stadig in die kokende stroop.
5
Kook matig vinnig vir ± 2 ure. Let op dat heel vye baie water verloor en nogal lank kook.
6
Skep die konfyt in gesteriliseerde flesse en verseël.
Graderings
Gee 'n telling: