π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Hoenderlewerpatee
Lettie vv Pat v Rooyen
Resep ontvang 30-10-05.
Bestanddele
1
pak Freddy Hirsch 'Hoenderlewerpatee'-speserye (1 kg pak)4 kgβ 4000 g
hoendervleis4 kgβ 4000 g
hoenderlewershoenderpote vir gelatien (Run-aways)
Metode
1
Volg die aanwysings op die Freddy Hirsch 'Hoenderlewerpatee'-speserye pak.
2
Verwerk die hoendervleis, hoenderlewers en gaar gelatien (van die hoenderpote) in 'n voedselverwerker tot 'n gladde patee.
3
Skep die patee in klein Tupperbakkies.
4
Vries goed tot benodig.
β¨ Tienie SΓͺ
Wildslewer moet 'n bietjie vet bykry bv. brisket, skaapstert of varkvet.
Graderings
Gee 'n telling: