Reseptaal
Kreefkelkie
So Eet Ons Aan Die Kaap
β
β
β
β
β
π₯ Voorgeregte
Desember 1991 gemaak van kreef wat Willie, Hennie v Staden en Johan van Heerden by Pringle Bay getrek het.
Bestanddele
500 ml
koue gaar kreef250 ml
mayonnaise125 ml
tamatiesous10 ml
fyngerasperde ui5 ml
blatjang10 ml
Worcestersous15 ml
suurlemoensapsout en peper na smaak
Metode
1
Meng alle bestanddele behalwe die kreef goed saam.
2
Sny die kreef in stukkies en plaas in 'n bak.
3
Gooi die sous oor die kreef.
4
Laat die mengsel goed koud word.
5
Voer kelkies uit met slaaiblare en skep die kreefmengsel daarin.
β¨ Tienie SΓͺ
Om te kook: Sit kreef lewendig in alluminium kastrol met seewater. Sit 'n swaar voorwerp op die deksel om te verhoed dat dit afspring. Kook Β± minute.
Graderings
Gee 'n telling: